Koninkryk (biologie)

LeweDomeinKoninkrykFilumKlasOrdeFamilieGenusSpesie
Ernst Haeckel se voorstelling van 'n drie-koninkryksisteem (Plantae, Protista, en Animalia) in sy 1866 Generelle Morphologie der Organismen.

'n Koninkryk (Latyn: regnum, meervoud regna) in die wêreld van biologie is die hoogste vlak van die wetenskaplike klassifikasie van organismes. (Huidige ontwikkeling in die taksonomie sluit 'n domein klassifikasie in bokant die koninkryke.)

Teenwoordig word ses ryke gebruik:

Ook word organismes ingedeel in drie superryke, die archaea, die bakterieë en die eukariote.

In die begin was daar ook 'n derde ryk vir die minerale bedink. Die oorspronklike onderverdelinge in taksons word nie meer gebruik nie omdat die insigte hieroor gewysig is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search